Produksie Admin Beampte (Koue Bokkeveld)

Job Location

Op-die-Berg, South Africa

Job Description

Ons kliënt, ‘n gevestigde Boerdery in die Koue Bokkeveld, het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n georganiseerde en dinamiese Produksie Administratiewe Beampte. Werksure kan onderhandel word (voldag of halfdag) op grond van kandidate se ondervinding en kennis. VERANTWOORDELIKHEDE: Produksie administrasie en ondersteuning. Werkswinkel administrasie en rekordhouding. Voldoeningsadministrasie, -rekordhouding en -dokument kontrole. (Oudits) Administratiewe bystand vir Menslike Hulpbronne. VEREISTES: Matriek sertifikaat 3 jaar ervaring in ‘n soortgelyke rol. Uitstekende Rekenaarvaardighede. Netjies en georganiseerd. Doel gedrewe en detail georiënteerd. Uitstekende kommunikasievaardighede. Eie vervoer sal in die kandidaat se guns tel, maar is nie ‘n vereiste nie. SLUITINGSDATUM: 24 OKT 2025 Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

Location: Op-die-Berg, ZA

Posted Date: 10/9/2025
View More Jobs

Contact Information

Contact Human Resources

Posted

October 9, 2025
UID: 5437817467

AboutJobs.com does not guarantee the validity or accuracy of the job information posted in this database. It is the job seeker's responsibility to independently review all posting companies, contracts and job offers.