LONE & ADMINISTRATIEWE-KLERK (Slanghoek)
Job Location
Slanghoek, South Africa
Job Description
Ons kliënt, WitelsBoerdery, geleë in die Slanghoek vallei, het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke, goed ge-organiseerde en betroubare Lone- en Administratiewe-klerk. Die doel van die posisie is om effektiewe administratiewe ondersteuning te bied en te verseker dat die maatskappy se mensebestuur en nakomingsprosesse glad en professioneel verloop. VERANTWOORDELIKHEDE Volledige hantering van die maatskappy se payroll-stelsel Rekord houding van: Fakture Diesel verbruik PPE BTW Rekords en dokumentasie van alle personeel Kontrakte Verlof Beserings aan diens Tydstate UIF Voorbereiding en hantering van Etiese- & ander oudits Plaas en opvolg van bestellings soos benodig VEREISTES Matriek (HR- of Loonadministrasie-kwalifikasie voordelig). Minimum 3 jaar ondervinding as loneklerk, verkieslik in landbou/landbousektor. Ervaring in Donkerhoek Data loonprogram sal in u guns tel Eie vervoer Sterk kennis van MS Office Noukeurig Goeie organisasie vermoë Uitstekende kommunikasie vaardighede Goeie tydsbestuurvermoë AANSOEK SLUITINGSDATUM: 13 Oktober 2025 Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013
Location: Slanghoek, ZA
Posted Date: 10/6/2025
Location: Slanghoek, ZA
Posted Date: 10/6/2025
Contact Information
Contact | Human Resources |
---|