Landbou Produksie Bestuurder

Job Location

Patensie, South Africa

Job Description

Ons is op soek na n ervare Landbou Produksie Bestuurder om die tegniese aspekte van sitrus- en kweekhuisproduksie te bestuur. Die rol vereis kundige beplanning, uitvoering en monitering van kernboerderyprosesse soos plaagbeheer, bemesting, besproeiing, asook die ontwikkeling en bestuur van plantprogramme, kultivarproewe en produksiegehalte. Kwalifikasie & Ervaring : Tersiëre kwalifikasie in Landbou of ten minste 3 jaar ondervinding in tegniese boerdery Sterk rekenaarvaardighede Goeie menseverhoudinge en leidinggewende vermoë Vereistes: Beplan, monitor en skeduleer plaagbeheer Ontwikkel en implementeer plantprogramme Moniteer gehalte van plantwerk binne kweekhuise Moniteer en implementeer kultivarproewe en produksie Aankoop en bestuur van plaagbeheermiddels en kunsmis Bestuur van tegniese personeel Implementering en hantering van alle boerderyverwante oudits, insluitend Global GAP, Farming for the Future, DAFF en Siza Environmental Opstel en opleiding van standaard prosedures Opstel en opleiding van pligstate Toepassing van dissiplinêre standaarde Peppers en Komkommers 72h sitrus

Location: Patensie, ZA

Posted Date: 8/30/2025
View More Jobs

Contact Information

Contact Human Resources

Posted

August 30, 2025
UID: 5315187101

AboutJobs.com does not guarantee the validity or accuracy of the job information posted in this database. It is the job seeker's responsibility to independently review all posting companies, contracts and job offers.