Procare Outsourcing
Professionele Verpleegster - Bela-Bela
Job Location
Polokwane, South Africa
Job Description
Hierdie posisie sal geskik wees vir 'n bekwame en energieke Geregistreerde Verpleegkundige met geriatriese ondervinding vir ons: Primêre Gesondheidsorg Half dag posisie 08H00-13H00 Pligte en Verantwoordelikhede: Bystand met die bestuur van die Landgoeddienste Beheer en uitreiking van medikasie Tuisversorgingsbestuur Bestuur van alle noodreaksies Bestuur van die kliniek Personeelbestuur Ontwikkeling en instandhouding van 'n sorgplan vir elke inwoner Toepassing van die Wetenskaplike Verplegingsproses en bystand aan Inwoners met hul fisiese en geestesgesondheid Primêre gesondheidsorg in 'n landgoed-omgewing Opleiding en ontwikkeling van personeel Verder sal pligte insluit: Toesig, toewysing en beheer van junior personeel en rekordhouding Aansoekers moet uitstekende leierskap- en mensevaardighede hê Professionele kommunikasie Vermoë om onder druk te werk Bestuursvaardighede Goeie besluitneming Proaktief Organisatoriese vaardighede Professioneel Gefokus Kwalifikasies & Ondervinding: Diploma of Graad in Verpleging Geregistreer by SANC Rekenaarvaardig Ondervinding in Primêre Gesondheidsorg Indemnniteit Geriatriese verplegingservaring sal voordelig wees Ten minste 2 jaar en meer ondervinding in Verswakte Sorg en Dementia Sorg NB: Empatie en respek vir bejaardes is van uiterste belang Eienskappe: Moet vlot Afrikaans en Engels kan praat nie onderhandelbaar nie Netjies, goed versorg Medelydend Geldige bestuurslisensie Goeie administratiewe vaardighede Moet met mense op verskillende vlakke kan kommunikeer personeel, families en ander professionele persone wat die fasiliteit betree Bystand aan die Verpleegbestuurder in die nakoming van regulasies sowel as maatskappybeleide en -prosedures
Location: Polokwane, Limpopo, ZA
Posted Date: 8/6/2025
Location: Polokwane, Limpopo, ZA
Posted Date: 8/6/2025
Contact Information
Contact | Human Resources Procare Outsourcing |
---|