Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
VERSORGER
Job Location
Upington, South Africa
Job Description
Ons kliënt, n privaat huishouding, is op soek na n betroubare en liefdevolle manlike versorger wat gedissiplineerd is. VERSORGER STRAUSSBURG OMGEWING, UPINGTON Vereistes: - Vorige ondervinding in soortgelyke posisie met kennis en ervaring met Dementia noodsaaklik - Goeie verbale en geskrewe kommunikasie vaardighede in Afrikaans - Geldige bestuurslisensie - Moet bereid wees om op perseel in te woon. Pligte sal insluit maar nie beperk tot: - Bestuur daaglikse struktuur van pasiënt se dag - Streng en stiptelike bestuur van medikasie - Hanteer alle inkopies en logistieke bestuur - Alle ander pligte wat met die pos verband hou Indien jy passie het vir versorging, met sin vir humor en empatie, wat verskil in iemand se lewe wil maak wil ons graag van jou hoor! Stuur CV met verwysing MVGP voor 20 Julie 2025 aan recruitment@ovdm.co.za
Location: Upington, Northern Cape, ZA
Posted Date: 7/8/2025
Location: Upington, Northern Cape, ZA
Posted Date: 7/8/2025
Contact Information
Contact | Human Resources Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners |
---|