Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

HOOF FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BESTUURDER

Job Location

Vryburg, South Africa

Job Description

Ons kliënt, vooruitstrewende gemengde boerdery, beskik oor die volgende geleentheid vir dinamiese en self-gedrewe kandidaat wat verantwoordelik sal wees vir die volle finansiële en administratiewe bestuur van die boerdery. HOOF FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BESTUURDER Vryburg omgewing Vereistes: - 5 -10 jaar ondervinding in soortgelyke posisie in verkieslik landbou- of boerdery opset. - Uitstekende Excel-vaardigheid & sterk syfervaardigheid. - Bogemiddelde verbale en geskrewe kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels. - Goeie organisatoriese vaardighede. - Moet goed onder druk kan funksioneer en besluite neem. - Sterk probleemoplossings vaardighede. - SAIPA/CIMA/FRM registrasie sal as aanbeveling dien. Sleutel verantwoordelikhede: - Bestuur debiteure, krediteure, betalings & boekhouding. - Alle bemarking en logistiek rondom produksie. - Koördinering van arbeid, lone en tydstate. - Voorraadbeheer, bestellings & plaaswinkel administrasie. - Dieselmonitering en -audits. - Interaksie met ouditeure, agente en markte. - Rekonsiliasies, belasting, versekering, en kontantvloeibestuur. - Handhawing van dissiplinêre prosesse & dokumentasie. Daar word mededingende salaris met voordele aan die pos gekoppel. Rig u cv met verwysing MHFV aan recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 16 Junie 2025.

Location: Vryburg, ZA

Posted Date: 6/5/2025
View More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

Contact Information

Contact Human Resources
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Posted

June 5, 2025
UID: 5208152463

AboutJobs.com does not guarantee the validity or accuracy of the job information posted in this database. It is the job seeker's responsibility to independently review all posting companies, contracts and job offers.