Junior Produksiebestuurder

Job Location

Tulbagh, South Africa

Job Description

Job Description Ons kliënt ‘n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Tulbagh (Wes-Kaap) , het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke, en dinamiese Junior Produksiebestuurder. VERANTWOORDELIKHEDE Bestuur produktiwiteit & kwaliteit van werkers Daaglikse span prestasie verwerking & rapportering Identifiseer probleme, foute, hanteer die regstelling daarvan Daaglikse opdragte ontvang en die uitvoer daarvan Organisering en monitoring van werkers, oes, besproeiing, bemesting en stukwerk Rekordhouding van werksaktiwiteite en help met tydstudies by uitwerk van stukwerk Insekmonitering in boorde Algemene plaas instandhouding Nuwe besproeiingsblokke insit vanaf plan - PVC pype lym/krane bou VEREISTES Matriek Tersiêre opleiding in landbou sal voordelig wees Eie vervoer Akkuraat, tydig, netjies en oplettend Moet bereid wees om naweke en na ure te werk Minimum van 2 jaar ondervinding in sagtevrugteboerdery Goeie Administrasie en kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans Meganiese kennis sal in u guns tel

Location: Tulbagh, ZA

Posted Date: 5/2/2025
View More Jobs

Contact Information

Contact Human Resources

Posted

May 2, 2025
UID: 5173141588

AboutJobs.com does not guarantee the validity or accuracy of the job information posted in this database. It is the job seeker's responsibility to independently review all posting companies, contracts and job offers.