Motorverkope Leerprogram (12 Maande)
Job Location
Lydenburg, South Africa
Job Description
Is jy geïnteresseerd in n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope ? Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram . Vereistes: Graad 12 (matriek) Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees Uitstekende numeriese vaardighede is vereis Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie) MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN Oor jou: Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik) Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede Doelgerig en selfgemotiveerd Goeie netwerkvaardighede Spanwerker Doen nou aanlyn aansoek by:
Location: Lydenburg, ZA
Posted Date: 4/18/2025
Location: Lydenburg, ZA
Posted Date: 4/18/2025
Contact Information
Contact | Human Resources |
---|